Beesbestuurder
alsgroup
Newcastle, KwaZulu Natal, za · Newcastle · South Africa
Posted Nov 23, 2021
- Full-time
- Other
Job description
Kuddebestuur Kuddegesondheid Weidingsbestuur Voeding Reproduksie Voerkraalbestuur Rekordhouding Effektiewe arbeidsbenutting Algemene instandhouding Bereiking van optimale produksie Brandbestuur Administrasie Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van die bestuur van n kudde. Effektiewe kommunikasie en bestuur van Zoeloe veewagters. Rybewys vir ligte voertuie. Basiese tegniese- / meganiese aanleg. Deeglike kennis van instandhouding. Netheid en trots in jouself en werksomgewing. Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringvermoë. Dui aanduiding op jou CV dat jy aansoek doen vir die Beesbestuurderspos. Doen vir hierdie pos aansoek deur CV op die platvorm te laai. Sluitingsdatum: 6 Desember 2021. Maatskappy mag poste na eie diskresie verval. Indien u nie binne twee weke vanaf die sluitingsdatum 'n antwoord ontvang het nie, was u aansoek heel waarskynlik onsuksesvol. Diensaanvaarding: 1 Januarie 2022 of vroeër. Markverwante salaris eie aan die bedryf, gratis behuising en 'n voertuig vir werksdoeleindes word aangebied. ALS Beefmasters, Newcastle, KwaZulu Natal wag op aansoeke van ervare individue met ‘n liefde vir Beesboerdery.